Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Query: Adam Small's "Orange Earth"
Query: Adam Small's "Orange Earth" [boodskap #6585] Do, 13 Junie 1996 00:00 na volgende boodskap
cg  is tans af-lyn  cg
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
A subscriber to the Theatre List has queried if any of us
know how she might find a copy of a play by Adam Small entitled
"Orange Earth."

Could someone forward me a possible source or supplier?

Colin
gar...@iafrica.com

------------------------------------------------------------ -------------------
\:. Colin George Garvie .:/
\;, ,;\\\,, PO Box 50216,Musgrave,Durban 4062,South Africa ,,///;, ,;/
\\\;;:::::::o gar...@iafrica.com o:::::::;;///
///;;::::::::< >::::::::;;\\\
/;' "'/////'' "The garvie sprat" ''\\\\\'" ';\
------------------------------------------------------------ -------------------
Re: Query: Adam Small's "Orange Earth" [boodskap #6597 is 'n antwoord op boodskap #6585] Sa, 15 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , d...@eastcoast.co.za says...
>
> In article , gar...@iafrica.com says...
>>
>> A subscriber to the Theatre List has queried if any of us
>> know how she might find a copy of a play by Adam Small entitled
>> "Orange Earth."
>>

> Kan jy nie sien of agterkom dit is 'n nuusgroep oor Afrikaans nie,
> nietemin hoekom probeer jy nie volgende keer in Afrikaans skryf nie.
>

Hoekom is hierdie persoon so onbeskof met iemand wat net soveel reg
het om iets op die nuusgroep te pos as hy? Selfs al pos hy dit in
Engels. Onthou altyd ook, die Engelse was voor die Afrikaners in Natal.
Om die waarheid te se, daar was Amerikaners (Amerikaanse sendelinge)
in Natal voordat die Voortrekkers daar aangekom het.Daniel Lindley was
'n Amerikaanse sendeling van Adams College.

Ek hoop dat Colin Garvie vir ons sal vertel van Adam Small se toneel-
stuk. Ek ken dit nie.

Gloudina Bouwer
Vorige onderwerp: AFRIKANERSKAP: Wat is dit?
Volgende onderwerp: Twee woord-foto's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:11:14 MGT 2024